Home > World > Deutsch > Koos Kombuis >
Huisie By Die See Guitar Tablature
Koos Kombuis - Huisie By Die See
--------------------------------

 D                          G
Almal wil 'n huisie by die see hê
 D                            A
Almal hoop die struggle is verby
 D                         G
Almal sê die lewe is eers more
      D          A       D      
Maar more is te laat vir my

 D                                   G
Almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê
     D                                   A
Ja, almal sê hulle wil 'n huisie by die see hê
          D
Met 'n computer en internet
       G
En 'n gietyster met dubbelbed
 D                 
Lewe ons sentraal en ook so vaal
          A                 D
Ek en my eie lewensmaat so kaal
 A                            D
Ons wil net 'n huisie by die see hê

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers more
Maar more is te laat vir my

 D                                         G
Almal sê hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hê
              D                                         A
Dis net "ja" almal sê hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hê
          D           G
Want die lewe hier is fokol werd
       A                D
Ons survive net op die hond se stert
        D                        G
Pornografie laat al ons kinders hyg
            D                 A
Terwyl die prys van drank en petrol styg
     D          
Die truth commision is nou eers klaar
            G
Ons wag al ure in die bar
         D               A
In die democracy het ons fokol sê
                                    D              
Ons wil net 'n Amerikaanse paspoort hê
 D 
Maar as ons dit nie kan kry nie
                 A                              G  D
Dan wil ons ten minste 'n fokken huisie by die see hê


Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het.  Jy kan! 
E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is.
Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie.


---------------------------
 This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------
Next guitar tablature in Koos Kombuis